Skip to content

Padwedlope: eThekwini maak gereed vir die Comrades-marathon [KLANK]

# Padwedlope: Die eThekwini-munisipaliteit sê hy is druk besig om gereed te maak vir die 98ste Comrades-marathon, wat een van die grootste sportgeleenthede op die Suid-Afrikaanse kalender is. Meer as 80 nasies word Sondag verteenwoordig wanneer die 89 kilometer van Pietermaritzburg na Durban aangedurf word. Die munisipaliteit se woordvoerder, Gugu Sisilana, sê hulle werk hard om ʼn skoon, veilige en verwelkomende omgewing oor die hele roete te verseker:

ENG GuguonMarathon