# Die DA in Gauteng sê die 886,6-miljoen-rand wat by die provinsiale begroting gevoeg is, sal nie ʼn beduidende verskil maak aan dienslewering en inwoners se lewensgehalte nie. Die LUR vir Finansies en Ekonomiese Ontwikkeling, Lebogang Maile, het gister die provinsiale begroting vir die 2025/2026-boekjaar opnuut voorgelê nadat veranderinge aangebring is ná gewysigde nasionale toewysings. ʼn DA-woordvoerder, Ruhan Robinson, sê dis kommerwekkend dat geen bykomende fondse aan die Gesondheidsdepartement toegeken is nie:
DA in Gauteng sê groter begroting gaan nie dienslewering verbeter nie [KLANK]
ENG RobinsonOnBudgetAllocation