# Gauteng se LUR vir Finansies en Ekonomiese Ontwikkeling, Lebogang Maile sê die regering benodig ‘n reeks maatreëls om voorsieningsbestuur en algemene finansiële bestuur in die provinsie om te keer. Hy het gister opnuut die provinsiale begroting vir die 2025/2026-boekjaar ingedien, met inkomste wat van 171,5-miljard-rand tot 172,3-miljard-rand gestyg het. Veranderinge moes aangebring word om dit te rig volgens gewysigde nasionale toewysings. Maile sê 50-miljoen-rand is toegeken aan die kantoor van die premier vir die tweede fase van die Nasi Ispani-program:
Gautengse LUR vir Finansies sê maatreëls is nodig om finansiële bestuur te verbeter [KLANK]
ENG MaileOnFunding