# Mthunzi Mhaga van die Nasionale Vervolgingsgesag sê die Hooggeregshof in Bloemfontein se uitspraak ten gunste van Moroadi Cholota sal nie die oorblywende beskuldigdes se korrupsieverhoor, wat môre begin, beïnvloed nie. Die hof het bevind dat Cholota se uitlewering onregmatig is. Sy was – saam met Ace Magashule – een van 18 beskuldigdes in die asbesdak-korrupsieverhoor. Mhaga sê die NVG het volle vertroue in hulle saak en aanklaers het eties opgetree gegewe die beskikbare bewyse:
NVG bevestig Cholota-uitspraak sal nie asbesdakverhoor ontspoor nie [KLANK]
ENG- MhagaOnTrial