Skip to content

NVG moet besin oor Cholota se uitleweringsbeslising [KLANK]

# Die Nasionale Vervolgingsgesag is van voorneme om teen die Vrystaatse Hooggeregshof se beslissing te appelleer, waarvolgens Moroadi Cholota vrygespreek word. Die hof het beslis dat Cholota, Ace Magashule se voormalige persoonlike assistent, se uitlewering onwettig was en gesê hulle het nie jurisdiksie in die asbes-saak nie. Die woordvoerder van die NVG, Mthunzi Mhaga, sê hulle sal oor die impak van die uitspraak besin en gronde vir appèl oorweeg. Daar is ‘n bestaande appèl by die Konstitusionele Hof wat hul volgende stappe kan beïnvloed:

ENG-MhangaOnCholota