Skip to content

Ministers Lamola en Tau lei hervorming by die OECD-ministeriële raadsvergadering in Parys [KLANK]

# Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, lei saam met die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, Suid-Afrika se afvaardiging vandag en môre by die ministeriële raadsvergadering van die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling in Parys. Die vergadering fokus op veerkragtige, inklusiewe en volhoubare welvaart deur georganiseerde handel, belegging en innovering. Lamola se woordvoerder, Chrispin Phiri, sê Suid-Afrika is verbind tot die aftakeling van finansiële hindernisse wat Afrika se volhoubare ontwikkeling belemmer:

ENG ChrispinonMinisterial