# Die MK-party gaan appelleer teen die uitspraak van die Wes-Kaapse Hooggeregshof oor voormalige regter John Hlophe. Die party sê dit is ‘n bespotting van geregtigheid. Die hof het beslis die aanwysing van Hlophe as lid van die Regterlike Dienskommissie deur die Nasionale Vergadering was ongrondwetlik en ongeldig. Die nasionale woordvoerder van die MK-party, Nhlamulo Ndhlela, sê dit maak die verkiesing van openbare verteenwoordigers ‘n nuttelose oefening as onverkose regters die wil van die mense kan omverwerp:
MK-party gaan appelleer teen uitspraak wat Hlophe ongeskik bevind om in RDK te dien [KLANK]
ENG NdhlelaOnRuling