Skip to content

Sangoma en ma in hof oor moord op baba in Vanderbijlpark [KLANK]

# ‘n Vyftig-jarige sangoma van Lesotho, Sebokoana Khounyana, het in die Landdroshof in Vanderbijlpark verskyn vir die moord met voorbedagte rade en mensehandel van die twee-jarige Kutlwano Shalaba. Die kind se ma, Kuneuwe Shalaba, staan ​​ook tereg op ‘n aanklag van moord. Die Nasionale Vervolgingsgesag se woordvoerder, Lumka Mahanjana, sê die kind is vergiftig en in ‘n vlak graf begrawe. Sy het bevestig borgtog is teengestaan vir beide beskuldigdes en die saak is tot Donderdag uitgestel:

ENG-MahanjanaOnSangoma