# Die N3 Tolkonsessie sê die noord- en suidwaartse verkeer word herlei by die afritte van Roadside en Reitz-wisselaar in die Vrystaat. Die woordvoerder, Thania Dhoogra, sê dit volg nadat vragmotors die N3-tolpad versper het en verkeer op die snelweg in beide rigtings tot stilstand gedwing het. Sy sê die verkeer op die toneel begin nou weer stadig beweeg, maar waarsku padgebruikers om steeds verkeersopeenhopings en vertragings in die gebied te verwag:
Verkeer begin stadig beweeg op N3-tolroete in Vrystaat [KLANK]
ENG ThaniaonPostpone