# Die Departement van Gesondheid stuur vandag ‘n orgaanskenking-bewusmakings-veldtog in Boksburg, Gauteng, van stapel om orgaan- en weefselskenking in Suid-Afrika te bevorder. Die departement se woordvoerder, Foster Mohale, sê daar is bykans drie-duisend pasiënte op waglyste en die veldtog moedig gesinne aan om die geskenk van die lewe te omhels, want mense sterf terwyl hulle op oorplantings wag. Hy sê die inisiatief is gemik oop groter bewustheid van die lewensreddende rol van orgaan- en weefselskenking :
Departement van Gesondheid stuur orgaanskenkingsbewusmakings-veldtog van stapel [KLANK]
ENG-MohaleOnOrgans