Skip to content

SA in Julie gasheer vir eerste Globale Minsteriële Vergadering vir kleinsakeondernemings [KLANK]

# Suid-Afrika sal die eerste Globale Ministeriële Vergadering vir kleinsakeondernemings in Julie aanbied. Die minister van Kleinsake-ontwikkeling, Stella Ndabeni-Abrahams, sê die spitsberaad is gemik op die bou van globale vennootskappe wat klein ondernemings ondersteun te midde van ekonomiese herstel en handelsontwrigtings. Die minister sê die afgevaardigdes sal ‘n wêreldpadkaart vir die ondersteuning van klein en mediumgrootte ondernemings uitstippel met ‘n fokus op beleide wat KMO-volhoubaarheid moontlik maak:

ENG-Ndabeni-AbrahamsOnSummit