# Statistiek Suid-Afrika rapporteer ‘n daling van 14,8-persent jaar-op-jaar in bankrotskappe vir April. Bankrotskappe van beslote korporasies het met 12 gevalle gedaal, terwyl maatskappybankrotskappe met sewe afgeneem het. Onica Mushwana van Statistiek SA sê oor die drie maande tot einde April het bankrotskappe met 6,9-persent afgeneem, terwyl ‘n daling van ses-is vir die eerste vier maande van die jaar aangeteken is vergeleke met dieselfde tydperk verlede jaar:
Maatskappy bankrotskappe daal met amper 15% in April [KLANK]
ENG MushwanaOnAprilLiquidations