# Die nywerheidsvakbond GIWUSA sê hy is teleurgesteld oor die besluit van die Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee om rentekoerse met 25 basispunte te verlaag. Die vakbond se president, Mametlwe Sebei, sê dié geringe verlaging is ‘n belediging vir werkers en die armes, wat in skuld verdrink. Hy sê dit bewys die Reserwebank dien finansiers, en nié werkers nie:
GIWUSA sê koersverlaging van 25 basispunte is belediging vir werkers [KLANK]
ENG MametlweonRateCut