Skip to content

NuusFlits: Reserwebank verlaag terugkoopkoers met 25 basispunte

# Daar is goeie nuus vir skuldbelaaide Suid-Afrikaners. Die Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee het die terugkoopkoers met 25 basispunte verlaag tot 7,25-persent. Dit beteken dat die prima uitleenkoers tot 10,75-persent verlaag word.