# Die GOOD-party het die wysigings aan die Stad Kaapstad se konsepbegroting verwelkom. Anton Louw van die party sê weens openbare druk tydens die aanvanklike kommentaar-tydperk, sluit die gewysigde begroting verligting in vir sommige inwoners. Hy sê dit sluit in dat die kortingdrumpel vir pensioenarisse van 22-duisend-rand tot 27-duisend-rand verhoog is, en vaste waterkoste vir eiendomme onder 25-miljoen-rand is verlaag:
GOOD-party verwelkom wysigings aan Kaapstad se konsepbegroting [KLANK]
ENG AntononAmendments