# Die DA het die minister van Handel, Nywerheid en Mededinging, Parks Tau, se aankondiging dat Sizekhaya Holdings aangewys is as die nuwe operateur van die Nasionale Lotery, verwelkom. Sizekhaya vervang Ithuba Holdings wat die Lotery sedert 2015 bestuur het. Die maatskappy het ʼn agtjaar-lisensie. Toby Chance van die DA sê die aankondiging moes lankal gedoen word:
DA sê nuwe nasionale loterylisensie-operateur moes lankal aangekondig word [KLANK]
ENG ChanceOnLotteryOperator