# Die voorsitter van die Staande Komitee oor Openbare Rekeninge, Songezo Zibi, sê die skorsing van Collins Letsoalo, uitvoerende hoof van die Padongelukkefonds, dui op ‘n instelling wat buite beheer is. Letsoalo is op spesiale verlof geplaas tydens ‘n ondersoek deur die Spesiale Ondersoekeenheid na beweerde finansiële wanbestuur en korrupsie. Zibi het aan Newzroom Afrika gesê Letsoalo het nog nooit voor die finansieskomitee verskyn nie. Hy beskryf dit as uiters kommerwekkend en uittartend teen wetgewende toesig:
SKOOR-voorsitter sê skorsing van hoof van Padongelukkefonds dui op ‘n buite beheer-instelling [KLANK]
ENG-ZibiOnRAF