# Die Departement van Vroue, Jeug en Persone met Gestremdhede doen ‘n beroep op alle sektore van die samelewing om te verenig in die stryd teen tienerswangerskappe, aangesien byna 30-persent van tieners al swanger was. Hierdie syfer het wel in die afgelope aantal jare afgeneem, maar bly steeds kommerwekkend hoog, veral in landelike provinsies soos Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap. Cassius Selala van die departement doen ‘n beroep op eerlike gesprekke oor seksopvoeding en verbeterde toegang tot voorbehoeding:
Regering vra gesamentlike optrede met die koers van tienerswangerskappe wat kommerwekkend hoog bly [KLANK]
ENG SelalaOnTeenPregnancy