# Die DA sê die nuwe Wetsontwerp op Minerale Hulpbronne wat verlede week vir openbare kommentaar bekendgestel is, sal die reeds wankelrige saak vir buitelandse belegging in Suid-Afrikaanse mynbou beëindig. Woordvoerder James Lorimer sê dit maak voorsiening vir die vinnige omverwerping van die beginsel van “eens bemagtig, altyd bemagtig”, wat die weg baan vir die behoefte aan voortdurende inspuiting van nuwe swart bemagtigings-beleggers. Hy sê die wetsontwerp is nie behoorlik deurdink nie:
DA sê nuwe Wetsontwerp op Minerale Hulpbronne sal buitelandse belegging in mynbou beëindig [KLANK]
ENG JamesonMineralsBill