Skip to content

GIWUSA doen beroep op gemeenskappe om saam te staan teen korrupte behuisingsvertragings in die land [KLANK]

# Die nywerheidsvakbond Giwusa doen ‘n beroep op alle werkers, vakbonde en gemeenskappe om te verenig teen korrupte behuisingsvertragings. Ses gesinslede, insluitend twee kleuters, is gister in ‘n brand in die Marikana-informele nedersetting in Ekurhuleni dood. Giwusa-leier, Mametlwe Sebei, sê daar is ‘n goeie saak vir die behuisingskrisis om as ‘n nasionale ramp verklaar te word, soos vroeër die geval was met die energiekrisis en beurtkrag:

ENG MametlweonHousingDelays