# Die minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Dean Macpherson, het die regering se verbintenis tot infrastruktuurgedrewe ekonomiese herstel herbevestig tydens die 2025 Simposium oor Volhoubare Infrastruktuurontwikkeling in Kaapstad. Hy het meer as 200 befondsde projekte in die jongste Konstruksieboek aangekondig, asook planne om 31 openbare eiendomme vir belegging vry te stel, om 165-duisend werksgeleenthede te skep. Hy het beklemtoon dat infrastruktuur die openbare belang en ekonomiese geregtigheid moet dien:
Macpherson bevestig regering se verbintenis tot infrastruktuur-gedrewe ekonomiese groei [KLANK]
ENG-MacphersonOnConstruction