# Die DA sê die wetgewer in Limpopo se plan om twee luukse voertuie, ‘n Mercedes-Benz GLC en ‘n GLC Coupé, ter waarde van 6.5-miljoen-rand vir die speaker se kantoor te koop, toon ‘n duidelike ontkenning van die werklikheid wat sukkelende inwoners ervaar. Die party voer aan talle mense in die provinsie sukkel met swak dienslewering, paaie wat verbrokkel en hoë werkloosheid, terwyl die provinsiale leierskap persoonlike gemak voorop stel. Die DA-lid, Franco Marx, sê die fondse moet na dringende gemeenskapsbehoeftes herlei word:
DA sê speaker van Limpopo se R6.5-miljoen motoraankope ontken sukkelende inwoners se werklikhede [KLANK]
AFR MarxOnLuxuryCars