# Die EFF-leier Julius Malema sê president Donald Trump sal hom nooit intimideer nie. Tydens sy ontmoeting met president Cyril Ramaphosa by die Withuis verlede week, het Trump gevra vir Malema se arrestasie vir die sing van “Kill the Boer“, en die boodskap oor ‘n volksmoord teen blankes bevorder. Malema het gister ondersteuners in die Vrystaat toegespreek en gesê die ontmoeting tussen Trump en Ramaphosa het sy lot bepaal, en in werklikheid sy dood geëis:
Malema sê hy sal nooit deur Trump geïntimideer word nie [KLANK]
ENG MalemaOnTrumpRemarks