Skip to content

Forum sê besoek van Ramaphosa-afvaardiging aan Withuis het mag aan Trump oorgegee [KLANK]

# Die Activists and Citizens Forum sê president Cyril Ramaphosa moet eerlik wees met die burgers van die land en sê wat sy werklike doel was met die besoek aan die Withuis. Die forum se woordvoerder, Dennis Bloem, sê kabinetsministers het soos toeskouers gesit terwyl president Donald Trump se genooide gaste, Johan Rupert, Ernie Els en Retief Goosen, as spreekbuis vir Suid-Afrika opgetree het:

ENG DennisonWhiteHouse