Skip to content

ATM sê ANC/DA koalisie het Suid-Afrika aan Elon Musk en Donald Trump uitverkoop [KLANK]

# Die ATM veroordeel ten sterkste wat hy noem die ANC/DA-koalisie se jongste daad van verraad teen die mense van Suid-Afrika. Die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnologie, Solly Malatsi het aangekondig dat die regering die 30 persent-vereiste vir swart ekonomiese bemagtiging sal verslap om die toetrede van Elon Musk se Starlink tot die Suid-Afrikaanse mark te vergemaklik. ATM se woordvoerder, Zama Ntshona, sê die koalisie het die aspirasies van swart Suid-Afrikaners uitverkoop om miljardêr-elites tevrede te stel:

ENG ZamaonSoldSouthAfrica