Skip to content

ActionSA Vroueforum doen beroep vir dringende regulering van kindersorgfasiliteite [KLANK]

# ActionSA se Vroueforum sê ongereguleerde kinderversorgingsfasiliteite word steeds bedryf sonder die nodige sertifisering of nakoming van veiligheidstandaarde in die land. Modiehi Mashaba van die forum sê die tragiese dood van vier kinders Maandag in ‘n brand in Mayfair, Johannesburg, beklemtoon die sistemiese mislukking om kinders teen onveilige omgewings te beskerm. Sy sê geen kind moet ooit sy of haar lewe verloor as gevolg van nalatigheid in ‘n vroeë kinderontwikkelingsfasiliteit nie:

ENG ModiehionChildcare