# Die EFF verwerp die beleid wat die minister van Kommunikasie en Digitale Tegnolgie, Solly Malatsi, in die Staatskoerant afgekondig het. Die party sê dit verskaf ‘n agterdeur vir buitelandse maatskappye soos Elon Musk se Starlink om Suid-Afrika se swart bemagtigingswetgewing te omseil onder die dekmantel van die Ekwiteit-Ekwivalente Beleggingsprogram. Thembi Msani van die EFF sê die beleid pas Starlink soos ‘n handskoen en gee hom toegang om in Suid-Afrika sake te doen sonder om aan plaaslike eienaarskapvereistes te voldoen:
EFF verwerp IKT-beleid wat Malatsi in die Staatskoerant afgekondig het [KLANK]
ENG ThembionAnti-Transformation