# COSATU het by miljoene regoor die vasteland aangesluit om Afrikadag 2025 te herdenk, Afrika se bevrydingstryd te vereer en solidariteit met onderdrukte nasies te bevestig. Woordvoerder Zanele Sabela het steun vir Eswatini, Zimbabwe, Kameroen, Soedan en die Demokratiese Republiek die Kongo beklemtoon. Sabela het koloniale ongeregtighede in Palestina en Wes-Sahara veroordeel. Sy doen ‘n beroep op die industrialisering van Afrika, handelsintegrasie, en werkerseenheid om armoede te beëindig en ongeregtighede te beveg:
COSATU vra op Afrikadag vir geregtigheid en eenheid regoor die kontinent [KLANK]
ENG-SabelaOnAfricaDay