# Die voormalige voorsitter van die Afrika-Unie, Nkosazana Dlamini-Zuma, het bewerings van volksmoord in Suid-Afrika as doelbewuste waninligting verwerp. Dit volg op ‘n omstrede vergadering tussen president Cyril Ramaphosa en sy Amerikaanse ampsgenoot, Donald Trump, wat misleidende materiaal aangebied het wat geweld teen wit boere voorstel. Dlamini-Zuma het in ‘n onderhoud met Newzroom Afrika beklemtoon hoewel misdaad alle burgers raak, daar geen bewyse is wat bewerings van volksmoord staaf nie:
Dlamini-Zuma verwerp volksmoord-bewerings as waninligting [KLANK]
ENG-Dlamini-ZumaOnSA-US