# Die voormalige voorsitter van die Afrika-Unie, Nkosazana Dlamini-Zuma, het Afrikane versoek om hul verhaal te herwin en die vasteland se ontwikkeling aan te vuur. Sy het voor die Moeder-Afrika-dialoog op Afrikadag in ‘n onderhoud met Newzroom Afrika beklemtoon hoe belangrik dit is dat Afrikane hul eie stories vertel om eenheid en vooruitgang te bevorder. Dlamini-Zuma het die behoefte aan belegging in onderwys, infrastruktuur en intra-Afrika-handel beklemtoon om die vasteland se potensiaal te benut en volhoubare groei te verseker:
Dlamini-Zuma moedig Afrikane aan om hul eie storie deur ontwikkeling te vertel [KLANK]
ENG-Dlamini-ZumaOnAfrica