# Die voorsitter van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Internasionale Sake, Moeletsi Mbeki, het Span Suid-Afrika se hantering van ‘n omstrede vraag oor wit volksmoord in die Withuis in Amerika gekritiseer. Mbeki sê hulle moes vooraf besluit het wie sou reageer. Hy het tydens ‘n onderhoud met SABC News die Amerikaanse president, Donald Trump, beskuldig dat hy probeer om ‘n kolonie in Suid-Afrika te bou deur middel van verdelende grootspraak en politieke manipulering:
Moeletsi Mbeki kritiseer Span SA se hantering van Amerika se bewerings oor wit volksmoord [KLANK]
ENG-MbekiOnTeamSA