Skip to content

VF Plus sê Afrikadag is ’n viering van Afrika-ideale [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus sê Afrika-dag vier die groot verwagtinge wat die leiers van ʼn nuwe, vry Afrika 60 jaar gelede gekoester het. Afrika-dag word vanjaar gevier onder die Afrika-unie se tema, Geregtigheid vir Afrikane en mense van Afrika se nasate deur Herstellende Vergoeding. Wynand Boshoff van die VF Plus sê die Organisasie van Afrika-eenheid is op 25 Mei 1963 gestig, en is hoofsaaklik deur die oudpresident van Ghana, Kwame Nkrumah, geïnspireer:

ENG BoshoffOnAfrica