Skip to content

DA verwelkom Parlement se erkenning van plaasmoorde as ‘n nasionale krisis [KLANK]

# Die DA verwelkom die Parlement se erkenning van plaasmoorde as ‘n nasionale krisis en doen ‘n beroep vir dringende optrede om landelike gemeenskappe te beskerm. Die DA se Landbouwoordvoerder, Willie Aucamp, en die polisiewoordvoerder, Ian Cameron, steun die aanvaarding van ‘n gesamentlike parlementêre verslag om hervormings aan te spoor. Dit sluit ‘n Landelike Veiligheidseenheid, verbeterde misdaadintelligensie en nouer samewerking tussen die SAPD en die NVG in. Aucamp sê plaasaanvalle bedreig voedselsekerheid, werksgeleenthede en lewens:

ENG-AucampOnMurders