Skip to content

AfriForum vra dat Ramaphosa krisisse erken en Suid-Afrika herbou [KLANK]

# AfriForum het president Cyril Ramaphosa gewaarsku om Suid-Afrika se groeiende krisisse die stryd aan te sê of die gevaar van internasionale isolasie te loop. Ramaphosa het gister met sy Amerikaanse ampsgenoot, Donald Trump, vergader, waartydens Trump die Onteieningswet en die dreunsang “Kill the Boer” gekritiseer het. AfriForum se uitvoerende hoof, Kallie Kriel, het Ramaphosa aangespoor om op te hou om die land se probleme te ontken aangesien regeringsbeleid minderhede vervreem. Hy beklemtoon dat slegs eerlike leierskap vertroue en internasionale betrekkinge kan herstel:

AFR KrielOnMeetingREG