Skip to content

BEGROTING: ATM sê Godongwana se begroting spreek nie behoeftes van meerderheid aan nie [KLANK]

# Die ATM sê die begroting wat deur die minister van Finansies, Enoch Godongwana, voorgelê is, spreek nie die dringende behoeftes van die meerderheid landsburgers aan nie. Woordvoerder van die ATM, Zama Ntshona, sê hierdie begroting prioritiseer die belange van die regering van nasionale eenheid se vennote en is hoofsaaklik daarop gemik om hul politieke bondgenote te paai eerder as om die welstand van die kwesbaarste in ons samelewing te bevorder:

ENG ZamaonBudget