Skip to content

VF Plus dien klag by Menseregtekommissie in teen Mogale City oor rioolstorting [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus in Gauteng het ʼn klag teen die Mogale City-munisipaliteit by die Menseregtekommissie ingedien. Dit is omdat hy versuim om te keer dat rioolwater in ʼn stormwaterdrein stort. Amy Steyn van die VF Plus sê sedert November verlede jaar vloei riool uit ʼn mangat op die hoek van Naudé- en Schoemanstraat in Krugersdorp-Wes in ʼn beton-stormwatersloot wat deur die woongebiede Quelleriepark en Krugersdorp-Wes loop:

ENG AmyonLodgesComplaint