# Die vakbondfederasie, Saftu, sê die begroting bevat wel ʼn geringe styging van 0,8-persent in rentevrye staatsbesteding, maar dit keer nie die streng besnoeiings van die afgelope dekade om nie. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het gister die nasionale begroting in die Parlement voorgelê. Saftu-woordvoerder, Newton Masuku, sê uitgawepatrone van 2008 tot 2025 toon vanjaar se toename, alhoewel positief, volg dieselfde patroon as die afgelope tien jaar se besnoeiings of gebrek aan groei:
BEGROTING: SAFTU sê begroting keer nie streng besnoeiingsmaatreëls om nie [KLANK]
ENG NewtononBudget