# Cosatu sê al verwelkom hy die belangrike progressiewe toewysings in die nasionale begroting, bly daar kommer dat dit nie die nodige stimulerende uitwerking sal hê wat die ekonomie dringend nodig het nie. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, het gister ‘n minder omstrede begroting gelewer. ‘n Woordvoerder van Cosatu, Matthew Parks, sê hulle waardeer die skrapping van BTW, maar is bekommerd oor persoonlike belastinggrense wat vir die tweede agtereenvolgende jaar nie vir inflasie aangepas is nie:
BEGROTING: Cosatu bekommerd begroting mag dalk nie stimulerende uitwerking hê nie [KLANK]
ENG MatthewonBudget