# Die Amerikaanse president Donald Trump het president Cyril Ramaphosa gister tydens ‘n vergadering in die Withuis in ‘n lokval gelei deur video’s te speel wat volgens hom verband hou met bewerings van volksmoord in Suid-Afrika. Die geredigeerde videomontage wys die EFF-leier Julius Malema wat “Kill the Boer” sing. Trump sê wit Suid-Afrikaners vlug weens die geweld en rassistiese wette in die land:
Trump lei Ramaphosa in lokval met video van Julius Malema wat “Kill the Boer” sing [KLANK]
ENG TrumpOnWhiteFarmers