# AfriForum het die minister van Finansies, Enoch Godongwana, se begrotingsrede verwelkom as ‘n stap in die regte rigting en prys besnoeiings aan staatsbesteding. Die groep waarsku egter dat hoë belastingkoerse en onaangepaste belastingkategorieë steeds groei belemmer. Die woordvoerder van AfriForum, Louis Boshoff, sê die opgeblase kabinet en stygende salarisrekening moet aangespreek word. Hy voeg by hoewel die begroting vordering toon, wek dienslewering en fiskale dissipline steeds ernstige kommer:
AfriForum verwelkom besnoeiings maar veroordeel steeds hoë belastingkoerse [KLANK]
AFR-BoshoffOnBudget