Skip to content

Vakbond in KZN eis geregtigheid voor herdenking vir mediese intern Alulutho Mazwi [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare in KwaZulu-Natal doen ‘n beroep vir geregtigheid voor ‘n herdenkingsgeleentheid vir die 25-jarige mediese intern, Alulutho Mazwi, vandag in die Prince Mshiyeni-hospitaal gehou word. Mazwi, wat ‘n diabeet was, het verlede week by die werk ineengestort en gesterf. Die Gesondheidsombud Taole Mokoena het ‘n ondersoek na die saak van stapel gestuur. Die vakbond se provinsiale bestuurder in KZN, Mlungisi Ndlovu, sê verantwoordbaarheid en behoorlike behandeling vir alle mediese praktisyns is dringend nodig:

ENG-NdlovuOnMazwi