Skip to content

BOSA versoek minister Godongwana vir ‘n begroting wat positiewe veranderings aandui [KLANK]

# BOSA het ‘n beroep op die minister van Finansies, Enoch Godongwana, gedoen om ‘n begroting voor te lê wat ekonomiese groei, werkskepping en fiskale verantwoordelikheid met vrymoedigheid voorop stel om vooruitgang en verandering aan die gang te kry. Die party sê die keuses wat in hierdie begroting gemaak word, moet burgers se dringende werklikhede weerspieël. Woordvoerder van BOSA, Roger Solomons, sê die fiskale en bestedingsprioriteite moet nie politieke gerief dien nie, maar die fundamentele taak van ekonomiese transformasie aanspreek:

ENG RogeronPositiveChange