# Die Vryheidsfront Plus het die Stad Tshwane se Departement van Omgewingsake versoek om die dam in die bekende Austin Roberts-voëlreservaat, wat met alge bedek is, skoon te maak. Anne-Marie Sparg van die party sê in die ander dam langs die Blue Crane Restaurant, het die grond oor die jare ingespoel en die watervlak verlaag. Sy sê dat die dam nou so vol modder is dat eende sukkel om daarin te swem:
VF Plus sê alge en modder bedreig water en voëllewe in Tshwane se damme [KLANK]
ENG SpargonDams