# Die GOOD-party sê hulle sal nie ‘n begroting ondersteun wat nie die Maatskaplike Verligtingshulptoelaag behou nie, en voeg by dat daar geen kompromie kan wees oor die staat se plig om die kwesbares te ondersteun nie. Die minister van Finansies, Enoch Godongwana, gaan môre die derde weergawe van die nasionale begroting in soveel maande ter tafel lê. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die begrotingsproses was chaoties en uitsluitend, wat die ontoereikendheid van die huidige begrotingsraamwerk bloot lê:
GOOD-party sal níe ‘n begroting steun wat níe die verligtingshulptoelaag behou nie [KLANK]
ENG BrettonSupportBudget