# Die Suid-Afrikaanse Nasionale Christen Forum sê president Cyril Ramaphosa moet die nasionale direkteur van Openbare Vervolging, Shamila Batohi, afdank. Dit volg nadat die Nasionale Vervolgingsgesag besluit het om weens onvoldoende bewyse niemand te vervolg in verband met die beweerde verkragting van ʼn sewejarige meisie in Matatiele in die Oos-Kaap nie. Die forum se leier, Marothi Mashashane, sê die NVG-hoof kan uit die amp verwyder word vir die swak vertoning van aanklaers onder haar jurisdiksie:
Nasionale Christen Forum sê Ramaphosa moet Shamila Batohi afdank [KLANK]
ENG MarothionRamaphosa