# EFF-leier Julius Malema sê president Cyril Ramaphosa gaan swak behandel word en nie die nodige respek ontvang op sy werksbesoek die week aan Amerika nie. Ramaphosa ontmoet president Donald Trump Woensdag wanneer hulle bilaterale, streeks- en globale sake van belang sal bespreek. Die besoek is ook daarop gemik om ʼn platform te bied om die strategiese verhouding tussen die twee lande te herstel. Malema sê Pretoria en Washington sal weens geopolitieke ideologieë nooit saam bestaan nie:
Malema sê Ramaphosa gaan swak behandel word op sy werksbesoek aan Amerika [KLANK]
ENG MalemaOnRamaphosaUSVisit