Skip to content

Steenhuisen optimisties oor VSA-SA handelsgesprekke [KLANK]

# Die minister van Landbou, John Steenhuisen, bly optimisties oor handelsgesprekke met die VSA. Hy is een van vier ministers wat president Cyril Ramaphosa vergesel wanneer hulle die Withuis volgende Woensdag besoek. Steenhuisen waarsku dat ‘n voorgestelde 30-persent tarief op Suid-Afrikaanse uitvoere mededingendheid kan benadeel, en sê sulke heffings kan Suid-Afrika effektief van die Amerikaanse mark uitsluit, veral vir sitrus en wyn. Hy het beklemtoon dat die regering druk uitoefen vir gunstige bepalings om marktoegang te beskerm en ekonomiese gevolge vir sleutel-landbousektore te voorkom:

ENG-SteenhuisenOnUS-SA