Skip to content

Cosatu waarsku teen besuinigingsmaatreëls voor die hersiene begroting [KLANK]

# Cosatu doen ‘n beroep op die regering om ‘n kragtige en progressiewe begroting aan te bied wanneer hy volgende week die hersiene 2025/2026 nasionale begroting ter tafel lê. Cosatu sê werkers kan nie meer besuinigingsmaatreëls bekostig nie en dienste in die voorste linie het reeds verswak. Matthew Parks van die vakbond bepleit dringende belegging in Eskom, Transnet, openbare dienste, infrastruktuur en openbare werkskeppingsprogramme:

ENG ParksOnRevisedBudget