# AfriForum sê die regering moet voorkeur gee aan die instandhouding van bestaande wêrelderfenisgebiede voordat nuwe plekke voorgestel word. Dit volg ná ’n oproep van die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing vir voorstelle om meer gebiede op die lys te voeg. Marais de Vaal van AfriForum sê plekke soos Robbeneiland in die Wes-Kaap en Mapungubwe in Limpopo is besig om agteruit te gaan weens swak instandhouding, gebrekkige wetstoepassing, verwaarlosing en onwettige bedrywighede:
AfriForum veroordeel regering dat erfenisgebiede verwaarloos word te midde van oproepe vir verder terreine [KLANK]
AFR MaraisOnHeritageSites