# Die Appèlhof het Nandipha Magudumana se aansoek verwerp om haar deportasie uit Tanzanië in 2023 onwettig te laat verklaar. Die voormalige minnares van die ontsnapte moordenaar Thabo Bester het beweer sy is ontvoer, maar die hof handhaaf die uitspraak van die Vrystaatse Hooggeregshof dat sy ingestem het om terug te keer. Magudumana staan tereg op aanklagte wat verband hou met Bester se ontsnapping. Mthunzi Mhaga van die Nasionale Vervolgingsgesag het bevestig hulle is gereed om voort te gaan met die verhoor:
Appèlhof verwerp Magudumana se deportasie-appèlaansoek [KLANK]
ENG-MhagaOnMagudumana